AGS Gemeente in Warmbad

Loading...
Jeugbediening

  Impak Jeug

Op ‘n missie om die Jesus lewe te leef, om mense lief te hê, deur omhulle te ontmoet waar hulle hulself bevind.  Om mense te ondersteun om ‘n lewenslange, vreugdevolle verhouding met die Here n ate streef.

 

Wie is ons?

Impak Jeug is ‘n plek waar tieners God en vriende vind.  Dis is ‘n “hub” waar tieners bymekaar kom, hulself kan uitleef en dit geniet. Ons visie vir RS Youth is dat ons jongmense God moet ervaar op so ‘n manier dat hulle "city changers" sal word. Ons doel is dat elke tiener sal groei en verdiep in hul verhouding met Jesus Christus. Ons tieners word toegerus om "city changers” te word. Hulle moet oral waar hulle gaan ‘n verskil kan maak in die naam van Jesus en vir hulle vriende en familie wys wie en wat Jesus is.

 

Wat om te verwag

'n Tipiese Vrydagaand bestaan uit baie PRET, dinamiese aanbidding, 'n relefante boodskap en bediening.

 

Ons span

Ons leierspan is passievol en lief vir Jesus en word toegerus om 'n pad te stap met elke tiener wat dit nodig het. Die span bestaan uit beide tieners en jong volwassenes met 'n liefde vir die tienerbediening.