AGS Gemeente in Warmbad

Loading...
manier om te gee
AGS Warmbad
Ons is opgewonde om te sien hoe God elke gelowige opbou tot dienswerk sodat die gemeenskap Christus kan beleef.

2 Kor 9:7
Daar is ongelooflike seëninge wat ‘n mens vir jouself oopsluit as jy gee.

2 Kor 9:7
Ons praat nie net van geld nie, maar van jouself, jou tyd en elke fasset van jou menswees.

Ons gebruik nou SnapScan!
Laai die SnapScan slimfoontoepassing af, registreer jou bankbesonderhede, skandeer die blokkie hierbo of dié teen die kerkbanke en maak jou donasie. Dis so maklik soos dit! Gebruik asseblief jou # as verwysing wanneer jy ‘n betaling maak.
Kontak Ons

Het jy vrae of wil jy met ons in verbinding tree? Kontak ons gerus–ons is hier om jou te help en saam met jou op jou geloofspad te stap.

Het jy enige vra of hulp nodig?

Kontak ons gerus!

Ons is hier om jou te ondersteun en jou te help met enige behoeftes of bekommernisse wat jy mag ervaar.

Jy kan ons bereik deur die onderstaande kontakbesonderhede te volg. 

Ons sien uit daarna om van jou te hoor en saam jou Jesus te dien.

 

Christus gesentreerde, Woord gebaseerde, Gees gedrewe kerk

Kontaknommer
014 013 0284
Fisiese Adres
AGS Warmbad
Ludorfstraat 37,
Bela-Bela 0480,
Limpopo,
SUID-AFRIKA
Bank Besonderhede
AGS van SA
FNB Tjekrekening
54200076840
SnapScan
Gebruik gerus die volgende SnapScan QR-kode om betalings aan AGS Warmbad te maak.