AGS Gemeente in Warmbad

Loading...
Leesstof

Hier word ekstra leestof verskaf om lede te ondersteun in hul geestelike groei en geloofsreis.

Hierdie materiaal sluit Bybelse studies, stories, dagstukkies en inspirerende boekgedeelted in. Die leestof is spesiaal om verdieping en insig in God se Woord te bring.  Dit dien as 'n hulpmiddel vir selfstudie, gesinsgeloof of kleingroepbespreking en is gerig daarop om geloof sterker te maak en 'n dieper verhouding met die Here te bevorder.  

 

Die leestof is toeganklik vir jonk en oud en 'n waardevolle bron van geestelike bemoediging.

 

 

Fietsry saam Jesus
Nadat ek die eerste keer vir Jesus Christus ontmoet het, het die lewe vir my gevoel soos 'n fietsrit op 'n tandem-fiets, en Jesus het op die agter-sitplek gesit en Hy het my gehelp trap.