AGS Gemeente in Warmbad

Loading...
Selgroepe

Netwerk tussen mense is baie belangrik, dit sit die fokus terug op lewe.

Lewe in samewerking met mense is netwerk vir Jesus.

 

Afgesien van ‘n verhouding met God, is die mens se grootste behoefte aan betekenisvolle verhoudings met ander mense.  Daarom kan u ook bou op vrienskappe en verhoudings wat groei tydens selgroepe.

Klein groepe is baie belangrik. Word bedien op 'n intieme vlak.