AGS Gemeente in Warmbad

Loading...
Vroueaksie

Vroueaksie is ‘n plek waar vriendinne saam groei, mekaar bemoedig en geestelik versterk word.  Ons kom bymekaar om te lag, te deel, te kuier en te ondersteun in ons rol as vroue van geloof.  Sluit aan by ons en beleef die krag van vroulike Eenheid en gebed, waar ons mekaar aanmoedig en inspireer om die vroue te wees wat God ons geroep het om te wees.